Bondgenote en dwarstrekkers : die Transvaalse en Vrystaatse regerings in die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 / Leopold Scholtz.
- Title
- Bondgenote en dwarstrekkers : die Transvaalse en Vrystaatse regerings in die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 / Leopold Scholtz.
- Published by
- Pretoria: Kraal Uitgewers, 2019.
- Author
Items in the library and off-site
Displaying 1 item
Status | Format | Access | Call number | Item location |
---|---|---|---|---|
Status | FormatText | AccessRequest in advance | Call numberDT1896 .S36 2019g | Item locationOff-site |
Details
- Description
- 277 pages : illustrations; 23 cm
- Summary
- "Toe die Anglo-Boereoorlog in 1899 uitbreek, was die wedersydse lojaliteit tussen Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) en die Oranje-Vrystaat (OVS) groot en die verhoudings tussen die leiers was oor die algemeen baie hartlik. Maar hoe verder die oorlog gevorder het, hoe hewiger het die verskille tussen die bondgenote geword. In Bondgenote en dwarstrekkers: Die Transvaalse en Vrystaatse regerings in die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 laat val Leopold Scholtz die kollig op die minder bekende "stryd agter die stryd" tydens die Anglo-Boereoorlog: die verskillende standpunte en oortuigings van die republikeinse leiers; botsende persoonlikhede en opbouende spanning."--Publisher\u0027s description.
- Series statement
- Kraal histories ; no 2
- Uniform title
- Kraal histories ; no 2.
- Subject
- Owning institution
- Columbia University Libraries
- Note
- Cover folded to form flaps.
- Bibliography (note)
- Includes bibliographical references.
- Language (note)
- Text in Afrikaans.